Die vroue van die VLU Kaalspruittak het hul jaar op 21 Januarie afgeskop. Die vroue het by die Nederduitse Gereformeerde Kerk vergader, versier met stetoskope vir hul eerste maandvergadering met ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.