Vyf inwoners is op een dag in verskillende voorvalle hier dood ... Die voorval het omstreeks 13:15 op die hoek van Herbert- en Meerhofstraat in Charleston Hill plaasgevind. Drie persone het glo gesien ...
Die verdagtes het voet in die hoek gesit met die polisie kort op hul hakke ... ses vir aanranding met die opset om ernstig te beseer, vyf vir gesinsgeweldverwante misdade, nege vir aanranding en nog ...
Vanjaar se rugbyseisoen is sterk oppad en die Teine is slaggereed om die bul by die horings te pak. Die Randfontein Herald het die Randfontein Rugbyklub se jongste aanwinste gevra waarna hulle ...
Inwoners en natuurliefhebbers van Kaap Agulhas was gewalg nadat vissermanne wat sloephaaie gevang het, hulle net so op die ...
There's more to work than life.
DIE Oos-Kaapse polisie het ’n geregtelike doodsondersoek geopen ná die dood van ’n vrou en vyf jong kinders. Die ses is onder raaiselagtige omstandighede dood. Polisiewoordvoerder, Lt.kol. Siphokazi ...
VYF mans is dood ná hulle Vrydagaand in Phillipi-Oos geskiet, en daarna aan die brand gesteek is in hul voertuig. Wes-Kaapse speurders verbonde aan die eenheid vir ernstige en gewelddadige misdade ...
Nie alle veranderinge gebeur in ’n oogwink nie. Soms sluip dit lank rond soos ’n bedreigende agtervolger. In die vyf romans gebeur daar iets wat ’n impak op die karakters se lewens het. Dit is die ...
Dis nie moontlik om net een treffer uit te sonder nie. Hierdie fenomenale sangeres se treffers is legio. Tog raak haar laaste vyf uitreikings my hart aan soos min. Sy beskou dit as ’n voorreg om te ...
Die lyk van Zandile Siyolo (25) is vroeg Saterdagoggend in Groenheuwel naby die Reformed Rehoboth-kerk op die hoek van Symphonylaan en Bartolomeostraat deur ’n verbyganger aangetref. Volgens kapt.
LEERDERS van die Essenhout Primêre-skool in Delft-Suid het ’n Valentynsdag scare soos min vanoggend gehad toe informele strukture naby hul skool heining vlamgevat het. Jermaine Carelse, ’n ...