Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering, Thulasizwe Buthelezi het bevestig dat minstens ses mense oornag weens swaar reën in die provinsie dood is. Dit sluit in twee familielede wat dood is ...
Die weermaghoof, generaal Rudzani Maphwanya sê Suid-Afrikaanse soldate is in die Demokratiese Republiek die Kongo ontplooi om vrede te bevorder, en nie om persoonlike belange te beskerm nie. Dit volg ...
Die provinsiale regering in Limpopo sê munisipaliteite behoort geld wat hulle van die likwidateurs van die VBS-bank terugkry, te gebruik om basiese dienste te lewer. Die kantoor van die likwidateurs ...
Een van my gunsteling-romans, waarvoor letterkundiges dalk hulle neuse sal optrek, is Daphne du Maurier se pragtige MY COUSIN RACHEL, wat in die 19e eeu afspeel. ʼn Jong man raak verlief op sy oom se ...
Die konserte bestaan uit 'n samestelling uit gedeeltes van bekende videospeletjies (oud en nuut) se klankbane.
Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering, Thulasizwe Buthelezi sê rampbestuurspanne is ontplooi om gemeenskappe by te staan na swaar reën oornag. Die departement sê minstens vyf sterftes is ...
Die Israelse weermag het bevestig dat die oorskot van vier mense wat tydens die Hamas-aanval op 7 Oktober 2023 as gyselaars geneem is, in Khan Younis in Gaza aan die Rooikruis oorhandig is. Dit is die ...
Die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party – die SAKP – het sy steun gegee vir die besluit om die begrotingsrede uit te stel. Die woordvoerder van die SAKP, Alex Mashilo sê hulle het Maandag die voorstel om ...
Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, lewer binnekort die begrotingsrede in Kaapstad. . Sy eerste begroting onder die Eenheidsregering word beskou as deurslaggewend vir ekonomiese beleid en om ...
Die 37-jarige tuinier, Pardon Danhir, is in die Hooggeregshof in Johannesburg 20 jaar tronkstraf opgelê vir die moord op Nadine Terblanche en haar seun, Ruandre Vorster. Hulle is in 2023 in Alberton ...
Die ekonoom, Dawie Roodt van die Efficient Groep sê dit is die eerste keer wat ‘n begrotingsrede nie gelewer word nie. Hy sê partye in die RNE het vasgeskop teen verdere wanbestuur deur die ANC. Die ...
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana sê die kabinet sal verder beraadslaag oor die begroting in pogings om ‘n middeweg te vind. Die begrotingsrede is vroeër vandag vir die eerste keer in ...