Die Namibiese regering is druk besig om reëlings te tref ter voorbereiding van die verwagte aankoms van staatshoofde en belangrike buitelandse leiers vir die staatsbegrafnis ...
Hulde is die naweek aan wyle stigterspresident Sam Nujoma tydens verskeie gedenkdienste van Walvisbaai tot Karibib, Eenhana tot Rundu en Windhoek tot Katima Mulilo gebring wat ...
In die hofsaak waarin ’n oudlanddros onskuldig bevind is op aanklagte van onder meer bedrog en vervalsing, doen die staat aansoek om verlof tot appèl.Liwena Mikiti is in ...
Die adjunk- eerste minister en minister van werke en vervoer John Mutorwa het verlede week die Arbeidskonvensie van 2006 in die parlement ter tafel gelê. Mutorwa het dit as ...
Charlotte Beukes-Muundjua - [email protected] huis van BachusSkink vir die harlekyn nog wyn, het Sonja Heroldt met haar soet stem gesing.En wragtig, wyn maak ...
Die polisie in die Ohangwenastreek het boere gewaarsku oor veediefstal wat ’n ernstige uitdaging in nedersettings naby Eenhana geword het.Die polisie se woordvoerder in ...
Vyftien jaar ná die aanvang van die Trans-Kalahari-spoorwegprojek is dit steeds nie voltooi nie, met min ontwikkeling buiten vir sy bestuurkantoor in Windhoek.
Die adjunkminister van die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit, Lucia Witbooi, het dié statistiek Maandag tydens ’n spesiale sitting van ...
“Mense stroom na strate vir laaste afskeid:”“Einde moontlik in sig vir Swakop se buurtwag:”Nee moet nie stop nie.Ons kan help.Reik uit. - KJ StellmacherMag nie gebeur.
Two of the Debmarine Desert Jewels’ first-choice defenders, Mwale Mulenamaswe and Cornelia Mupenda, will depart today for Singapore on a one-month contract to compete in ...
Appian plans to increase the solar plant's output from 5.4 megawatt peak (MWp) MWp to 16.3MWp, providing 30% of the energy supply required for Rosh Pinah Zinc's expansion ...
Namibia has one of the slowest internet download speeds in the world, ranking 143rd out of 152 countries with a median download speed of 13.72 Mbps, according to the '25 ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results