![](/rp/kFAqShRrnkQMbH6NYLBYoJ3lq9s.png)
Rooikappie - afrikaans.us
Sep 12, 2020 · En die wolf sê, "Dit is Rooikappie." En die wolf het ingekom, en vir Ouma opgeëet. En hy het Ouma se slaapklere aangetrek, en in die bed gespring. En toe kom Rooikappie by die huis.
Little Red Riding Hood Story In Afrikaans - Teaching Wiki - Twinkl
Rooikappie vertel toe vir die wolf dat haar ouma siek is en sy moet vir haar vars kos vat. Haar ouma bly in die eerste huis naby die windmeul in die dorpie. Die wolf sê toe hulle kan ‘n resies hou om te sien wie eerste by haar ouma se huis sal uitkom, en hy vat toe ‘n kortpad.
Rooikappie en die wolf - YouTube
Die Houtkapper sny die wolf se maag oop om vir Ouma en Rooikappie uit te haal. Hulle pak sy maag vol klippe, terwyl hy slaap. Die wolf was te swaer om wakker te word, en die houtkapper,...
Rooikappie - Roekeloos.co.za
Mar 10, 2021 · “Druk op die knippie, dan gaan die deur oop,” roep die wolf. Rooikappie doen dit toe. “Sit die botter en koekies op die tafel en dan kom help jy my opstaan,” sê die wolf. Hy het sy kop mooi onder die deken weggesteek. Rooikappie sit toe haar mandjie neer en gaan na die bed toe om haar ouma te help.
Rooikappie het nie geweet dat sy so pas die Groot Slegte Wolf ontmoet het nie, so sy het net vrolik rond gedwaal en wysies vir haarself gesing. Intussen het die honger wolf na Ouma se huis gejaag en aan haar groen deur geklop. “Laat my in, Ouma,” het hy gesê met sy pieperigste stem. “Ek het vir jou ’n mandjie soet kersie pasteie gebring.”
Rooikappie - Philip de Vos | Poem Analysis - qrlearn
May 31, 2016 · En by die stuurwiel, dik en vet, vol Old Spice en ‘n sigaret. sit Hendrik Janse van der Colff, bekend as padvark, én as wolf. “Wil jy ‘n lift hê, liewe diertjie? Dan gee ek jou ‘n koue biertjie.” Maar darie goeie kind Rooikappie. dink aan woorde van haar pappie: Pas tog op vir vreemdelinge, met hul lollipops en dinge …
Sprokies in Kaaps: Rooikappie ennie wolf - LitNet
Jun 20, 2018 · “Groot genoeg op jou op te kan iet!” skrie die wolf, en net daa toe spring hy uitie bed uit, boe-op Rooikappie en toe iet hy haa op. Toe Wolf nou klaa sy lekke brêkfis geïet het, het hy omgedraai en wee trug in Ouma se bed geklim, homself mettie koeberse toe getrek en net daa annie slaap geraak.
Rooikappie - African Storybook
You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way: Rooikappie. Author - Jamie lee Hoon Illustration - Jamie lee …
Rooikappie Paskaarte (teacher made) - Twinkl
Hierdie oulike en pragtige paskaarte vertel die storie van Rooikappie en die wolf in beide Afrikaans en Engels, wat die aanleer van 'n addisionele taal vergemaklik.
Rooikappie - Christina van Deventer
Nou was Rooikappie woedend en die wolf niksvermoedend. toe sy daardie ou groot-byl gaan haal. Sy’t haar kappie verwyder met moorddadige ywer. en vir wolf in die huis uitgehaal. Agterna het sy eers al die hare en vlees. in ‘n sak gegooi om te verbrand, maar wraak het haar verraai, verdriet in haar gesaai. en wolf het in die groot pot beland ...
- Some results have been removed